Leesboek Joernaal - Afrikaans

Leesboek Joernaal - Afrikaans

R 180

Leesboek Joernaal – Jou persoonlike boekreis op papier

Hierdie leesboek-joernaal is die ideale metgesel vir elke boekliefhebber. Dit bevat 150 bladsye met genoeg spasie om notas, jou mening oor die boek, die boek se titel, skrywer, gunsteling aanhalings en vele meer neer te skryf.

Daar is ook ’n spesiale area waar jy ’n plakker of prentjie van die boek se omslag kan plak.

Die eerste paar bladsye is oop gelaat sodat jy jou eie indeks kan skep en jou leeservarings maklik kan organiseer.

’n Helde-joernaal vir almal wat hul leesreis met liefde en kreatiwiteit wil dokumenteer.

Geprint op 80gsm dikte papier.

Semi-harde blad vir die omslag

Gebind met "wire binding"

Jy is ook welkom om jou keuse van 'n voorblad via Whatsapp aan te stuur

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp