45mm x 70mm Plakkers
R 29
45mm x 70mm Plakkers
10 Plakkers geprint op A4 Papier Plakker papier sodat die oop spasies ingevul kan word.
Die volgende inligting kan per Whatsapp boodskap aangestuur word:
Kleur van plakkers
Prentjie wat jy graag wil by he, soos bv. Hello Kitty of 'n trekker (Hierdie in ingesluit met die prys)
Customer reviews
No reviews yet.