2026 Dagboek
2026 Dagboek – Prakties, volledig en perfek vir elke dag
Hierdie 2026-dagboek is met sorg ontwerp om jou jaar georganiseer, geïnspireer en op koers te hou. Dit bestaan uit 433 bladsye en bevat alles wat jy nodig het vir effektiewe beplanning:
Persoonlike inligtingsblad
Volledige 2026 kalender
Skooltermyne
Verjaarsdagkalender
Maandelikse kalenders met ekstra notas-spasie
Weeklikse beplanner voor elke nuwe week
Dag-tot-dag bladsye met tydsgleuwe van 06:00 tot 16:30, plus ekstra plek vir notas
Die dagboek word professioneel geprint op A4 80gsm papier, gebind met wire binding en afgewerk met ’n semi-harde voor- en agterblad vir ekstra duursaamheid.
Klante is welkom om hul eie voor- en agterbladontwerp via WhatsApp vir ons te stuur nadat die bestelling geplaas is – hierdie diens is ingesluit in die prys.
’n Ideale dagboek vir besige lewens, kreatiewe skrywers en elkeen wat hul jaar netjies en stylvol wil beplan.